
Willem Nicol
Ek dink spirituele begeleiding is waardevol vir alle gelowiges, o.a. omdat dit ‘n besonder praktiese spirituele dissipline is. Dit inspireer my as my begeleides deurbrake maak wat ons as die Here se werk kan beskou. Ek is passievol oor begeleiding wat baie naby kom aan die begeleide se lewe in die praktyk.
Taalvoorkeur: Afrikaans
Ligging: Pretoria
