
Ferdinand van Niekerk
Spirituele Begeleiding is vir my die voorreg om saam met ‘n mede reisiger te trêwil/reis om ons groot Goddelike doel te bereik naamlik om al meer die mooi mens soos Jesus Christus, na karakter, te word waarvan radikale liefde die belangrikste is.
Taalvoorkeur: Afrikaans
Ligging: Leisure Bay
