Christa van Onselen

Spirituele Begeleiding is vir my ‘n geleentheid om in die teenwoordigheid van ‘n Begeleier my eie Geestelike reis en lewenspad te bespreek. Binne hierdie gesprekke word ek meer bewys van God se teenwoordigheid in my lewe; en die verdieping van my verhouding met God.

Dinge wat my inspireer, Die begeerte tot ‘n dieper verhouding met God.
Om God se Goedheid en Guns om my raak te sien.
Die Belewing van God in die Natuur.

Die areas in Spirituele Begeleiding waaroor ek Passievol is, persone wat in ‘n Nuwe leef omstandighede is en onderskeidings vermoë wil gebruik om binne God se wil, besluite te neem. Asook persone wat in gesprek wil tree mbt Self Kennis, in God se teenwoordigheid.

Taalvoorkeur: Afrikaans

Ligging: Kaapstad

Kontak Christa van Onselen