Brenda White

Spirituele begeleiding is ’n reis van saamwees, luister en stilwees. Dinge wat my inspireer, sluit die skoonheid van die natuur, diep menslike verbindinge en die innerlike krag wat elke persoon besit.

Ek is passievol oor kontemplatiewe praktyke, geestelike groei en die skep van veilige ruimtes waar mense hulself kan uitleef en dieper kontak met hul spiritualiteit kan maak.

My doel is om mense aan te moedig om God se stem te herken in hul lewe, om betekenis te vind in hul geestelike ervarings, en om in ‘n intiemer verhouding met God te wandel.

Taalvoorkeur: Afrikaans & English

Ligging: Pretoria

Kontak Brenda White