Annalena Theron

Spirituele begeleiding is die voorreg om van Jesus en sy teenwoordigheid en werking in my lewe meer bewus te word. Sodoende my ware self te leer ken en uit te leef. Die dieper ervaar van Sy aanwesigheid bring vir my groei en intimiteit.

Hierdie seën van wat ek beleef deur spirituele begeleiding wil ek graag vir ander bied wat ook God in hul ervaringe wil raaksien, daaraan wil mee gee deur selfkennis en groei met Hom en hul self.

Ek word geinspireer deur die natuur, musiek en diep verhoudinge en familie.

Taalvoorkeur: Afrikaans

Ligging: Paarl

Kontak Annalena Theron