
Johan van Niekerk
Ek dink Spirituele Begeleiding gaan oor persoonlike en geestelike groei om so al meer bewus te raak van God se teenwoordigheid in jou allerdaagse lewe. Om objektief na jou eie lewe te kyk is baie moeilik en dis hier waar ‘n spirituele begeleier waardevol kan wees om ‘n veilige plek te skep waar jy volkome jou ware self kan wees.
Taalvoorkeur: Afrikaans
Ligging: Swakopmund
